Dink Jy Nou?



Исполнитель: Kobus!
Альбом: Miscellaneous
Длительность: 03:25
Категория: Рок,метал

На родном языке:

In die kronkelgange van my verstand
Loop bloos en uitbundig hand aan hand
Ontelbaar deure om oop te maak
En kussings om aan die slaap te raak

In die dobbelsale van jou verstand
Loop vroom en onheilig hand aan hand
Ontelbaar keuses in die dobbelspel maar jy dink
Nie voor jy spring nie en so stook jy jou hel

Op die growwe paaie van ons bestaan
Ry strak gesigte in die stadige baan
Hul oë skop styf as sirenes loei
Hul oë draai weg as kinders bloei

Is daar ontsnapping uit die doolhof van foltering?
Malhuis van die werklikheid? Karnaval van verbeelding?

Dink jy nou?
Dink jy nou?
Koue kobus
Dink jy nou?

Te moeg vir die lewe
Te bang vir die dood

Текст на русском языке:

В Die kronkelgange Ван мой ферстанд
петли bloos АН uitbundig руку Ане руку
Ontelbaar deure ом ООП ТЭ маака
Ан kussings ом АН умирают slaap ТЭ raak

в Die dobbelsale Ван Чжоу ферстанд
петли врум АН onheilig руку Ане руку
Ontelbaar keuses в Die dobbelspel маар дя Динка
Ниэт вур дя весна ниэт ru так stook для того дя журналистку в Хель

ОП умереть growwe paaie Ван унс bestaan
Чень strak gesigte в Die stadige баан
хижины oë скопа styf как sirenes лее
хижины oë draai вег как kinders bloei

это в ontsnapping ПИФ умереть doolhof Ван foltering?
Malhuis Ван умереть werklikheid? Карнавал Ван verbeelding?

Динка дя ноу?
Динка дя ноу?
Koue кобус
Динка дя ноу?

Те moeg Вир умереть lewe
Дэ Бах Вир умереть дуд


оставить комментарий